Kruis of munt
Kans
Die lot spin wasig op sy rand,
denkbeeldig boos of goedgesind,
totdat hy wankel na dié kant
verkore deur die spelershand
wat haarfyn mik op kruis of munt.
- Uitgeverij
- Singel Uitgeverijen
- Imprint
- Querido
- Uitgegeven als
- Ebook
- Eerste editie
- 05-07-2013
- Laatste editie
- 22-08-2013
- ISBN
- 9789021448565
- Aantal pagina's
- 33
- Taal
- Nederlands